Blog

Dit is nou al…

  • 2014-03-11

thank-you

Dit is nou al amper ‘n jaar later en ek bewonder steeds my verloof ring wat jy vir Joepie ontwerp het. Ek wil net van my kant af ook vir jou dankie se vir jou professionele diens en die kwaliteit van julle produkte. Ek sal julle enige tyd verwys!
Groete M.N



%d bloggers like this: